Tuesday, 24 January 2012

n Pragtige Gebed vir n Pragtige Vrou

Wat n pragtige dag na n wonderlike nag Vader skenk my tog die krag Om alles te kan vermag. Wat hierdie nuwe dag Van my verwag. Skenk my geduld as ek vir iemand wag. En as ek wil kwaad raak hou my stemtoon sag. Leer my om liewer vir myself as vir ander te lag. Maar n glimlag te deel eerder as om vir een te wag. Maak my elke sekonde bewus van die Skepping se prag. En laat my nooit twyfel aan U Mag.

No comments:

Post a Comment